Inligting
Information

Skool besonderhede

Adres: Unity straat 12

Tel: +27 (0)39 682 2212

Fax: +27 (0)39 682 2340

Email: suidnatal@telkomsa.net

Skoolgeld

 

Skooltye

Maandae – Vrydae – 07h25 – 14h45

Versekering

  • Die makelaar is MARSH

Marsh-Vesekering-2019 (PDF)

SKRYFBEHOEFTES

Alle skryfbehoeftes moet deur die leerders self aangeskaf word. Elke leerder bepaal sy eie skryfbehoeftes volgens ‘n SKRYFBEHOEFTELYS wat vir elke graadgroep opgestel is. Dié lys wat aan elke leerder gegee is, is ook in die kantoor beskikbaar.

HANDBOEKE

‘n Leerder betaal ‘n handboekdeposito van R 500 en ontvang die meeste van sy handboeke gratis. Wanneer ‘n leerder weer sy handboeke inhandig, word die bedrag van R 500 (minus gebruikersfooi van R150 vir skade of verliese) weer aan die leerder terugbetaal of oorgedra na die volgende boekjaar.

LET OP

Afbetalings kan nie meer gedoen word nie. Spaar asb. vroegtydig daarvoor.

SKOOL & SPORTDRAG (Beskikbaar by die skool)