Nagreeks teen Southcity

Die nagreeks het begin in volle vaart en Suidies speel teen Creston, netbal wen 17-3 en die hokkie speel gelykop.