You are currently viewing SKOLENUUS 19/08/2019

SKOLENUUS 19/08/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

8 van ons leerlinge het aan die Durban-Noord Kollege Eisteddfod deelgeneem en ons is baie trots op die uitslae wat hul behaal het:

  • 90% Brandon Barnard – Sang
  • 89% Linki Buitendagh – Sang
  • 89% Jaden Mc Intyre – Monologue
  • 86% Hermione van Zyl – Sang
  • 83% Liandie du Toit – Afrikaans Voordrag
  • 83% Sylvanna Hayes – Sang
  • 81% Caitlin van Dyk – Afrikaans Voordrag
  • 73% Nikita Harmse – Dans

Suid-Natal se 7’s span is die Skildwenners na hulle Pinetown Boys High met 19-10 geklop het die naweek.  Baie geluk!

Die Suidies netbalpoppe het hulself goed van hul taak gekwyt toe hulle ‘n 2de plek verwerf het by die ‘Fast 5’ Spartoernooi.  Dit was ‘n opwindende dag wat goeie netbal opgelewer het.

FOTO NAME

Voor:  Sylvanna Hayes, Nikita Harmse, Liandie du Toit

Agter:   Brandon Barnard, Caitlin van Dyk, Jayden Mc Intyre, Linki Buitendagh, Hermione van Zyl