SKOLENUUS 21/10/2019

Die Hoofleiers vir 2020 …

Geluk aan die volgende leerders wat as hoofleiers verkies is:

Hoofseun: Martin Fourie
Hoofmeisie: Tamara van Rooyen
Onderhoofseun: Thinus Bester
Onderhoofmeisie: Marlené Cloete

Ons wens hul sterkte toe vir 2020 met hul pligte en verantwoordelikhede teenoor mede leerders en die skool.

Die prefekte korps wat hand aan hand saam met hulle gaan werk is die volgende leerders:

Cindy Bond, Leoné Booyse, Jana Bornman, Quintin Brink, Bianca Caalse, Katy Delport, Bennett du Plooy, Billy Erasmus, Nicole Janse van Vuuren, Syntiché Marnitz, Luzaan Meyer, Leandré Nel, Rozinta Nel, Steffie Pretorius, Dewald Ras, Willa Robbertse, Hayley Saliba, Zenelle Strydom, Lullu Terblanche, Christopher Viviers, Miyoneke Wessels

FOTO:

Foto A:             Thinus Bester, Martin Fourie, Tamara van Rooyen en Marlené Cloete