SUIDNATALLER VAN DIE JAAR
Geluk aan Michelle Kretzschmar wat die gesogte toekenning opraap. Jy was voorwaar ‘n goeie voorbeeld vir elke leerder op sport-, kultuur- en akademiese gebied.
Die volgende leerders het Kultuurtoekennings ontvang:
Linki Buitendagh | Afrikaans Redenaar |
Ankia Stander & Michelle Kretzschmar | Debaters of the year & Most versatile speakers in English activities |
Ankia Stander | Best speaker in English |
Duncan Hayes & Michelle Kretzschmar ontvang | Leierskap vir 2019 |
Ankia Stander | Ontvang oor die Kultuurtoekenning van die jaar |
Foto: Ankia Stander en Michelle Kretzschmar