You are currently viewing SKOLENUUS 26/03/2018

SKOLENUUS 26/03/2018

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Hoërskool Suid-Natal is trots op die vier leerders wat Donderdag aan die finaal van die E G Jansen Redenaars gaan deelneem het. Cindi-Mari Buitendagh, Marléne Cloete, Linki Buitendagh en Jessica de Bruyn het hul goed van hul taak gekwyt en kan trots wees op hul vertoning tydens die finaal.

Die afgelope naweek het Suidies teen Werda kragte gemeet. Die wedstryde het vir groot opwinding gesorg en die spelers het hul goed van hul taak gekwyt. Die volgende uitslae is behaal.
Hokkie: 016 0-0, 1ste 1-0
Netbal: 0/15 & 16 13-9, 2de 12-1 en 1ste 29-9
Rugby: 1ste 26-24

FOTO NAME

Photo A: Linki Buitendagh, Marléne Cloete en Jessica de Bruyn [Afwesig op foto Cindi-Mari Buitendagh]