SKOLENUUS 7/10/2019

ATLETE HOU HOËRSKOOL SUID-NATAL SE NAAM HOOG!

Agt atlete van Hoërskool Suid-Natal is gekies vir die Pietermaritzburg en Distrikte Atletiekspan wat op Saterdag, 5 Oktober 2019, in Bloemfontein deelgeneem het. Wat ‘n uitstekekende prestasie. Die atlete is as volg:

Leandie du Toit 1500m, Diskus en Verspring O/14
Leandrie Nel Diskus & Gewigstoot O/15
Carla Kretzschmar Hoogspring O/16
Janelle van Schalkwyk Diskus & Gewigstoot O/16
Rozinta Nel Spiesgooi O/17
Lodewyk Marais Hoogspring O/14
Jaden Mc Intyre Spiesgooi, Diskus & Gewigstoot O/14
Michael Jooste Gewigstoot O/15

Suidies het Snakfees gehou en die mense wat die vertonings bygewoon het, werklik na hul asems laat snak!  Dankie aan elke leerder, ouer en onderwyser vir hul betrokkenheid by die fees, sonder julle sou dit beslis nie ‘n reuse sukses gewees het nie.

FOTO A:

Voor:   Rozinta Nel, Lodewyk Marais, Leandrie Nel, Leandi du Toit

Agter:  Michael Jooste, Janelle van Schalkwyk, Carla Kretzschmar, Jaden Mc Intyre