SPORT

Rugby

Onderwyser in beheer van Rugby:

Mnr Bennie Oosthuizen

Rugby word aangebied in kwartaal 1, 2 en 3.

Oefentye:

Sportperiodes

Wedstryddae:

Dinsdag, Donderdag en Saterdag. Proewe – soos bepaal deur distrik

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp

Kleredrag vir wedstryde:

Skool rugbytrui (skool voorsien) met swart rugbybroek

1ste Rugbyspan se wedstrydklere verskil van ander spanne en word geborg.

Baie geluk aan mnr. Erwee Mynhardt en mnr. Ben Oosthuizen met hul uitstaande prestasies deur die Vlak 2 IRB Rugby Afrigtingskursus te slaag.

Die eerste XV het vanjaar geskiedenis gemaak deur vir vyf agtereenvolgende jare die Suidie/Sheppie dag te wen. Dit het vir groot opwinding gesorg.

Die volgende spelers het die O/18 Suidkus-span behaal:

  • Martin Fourie
  • Christopher Viviers
  • Elmar Rousseau
  • Kyle Jansen van Vuuren
  • Tiaan Henderson
  • Rudi Steyn

Die volgende spelers is gekies vir die O/19 Reitz-span:

  • Johann Pretorius
  • Christopher Viviers
  • Martin Fourie
  • Elmar Rousseau
  • Arno Smith
  • Kyle Jansen van Vuuren

The following players were chosen for the LSEN Craven week team.

  • Ndomish Mbhele
  • Kyle Jansen van Vuuren
  • Dylan Conradie
  • Hentie Smith

Christopher Viviers en Martin Fourie (nie-reisende reserwe) is vir SA Platteland gekeis.

Wiaan Potgieter en Juvaan Sutherland het die O/16 Suidkusspan behaal.

Suid-Natal se 7’s span is die Skildwenners na hulle Pinetown Boys High met 19-10 geklop het!

Wel gedaan manne!

Netbal

Onderwyseres in beheer van Netbal:

Mev Desire Klopper

Netbal word aangebied in kwartaal 1, 2 en 3.

Aksienetbal word aangebied in kwartaal1,2 en 3.

Oefentye:

Sportperiodes

Aksienetbal Maandagaande

Wedstryddae:

Dindag, Donderdag en Saterdag. Proewe – soos bepaal deur distrik

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp (Geen ski-pants, JT-toppies of vest-tipe toppies nie)

Kleredrag vir wedstryde:

Blou rompie met ‘n wit moulose hempie met blou kragie en ‘n swart broekromp. (Slegs by die skool beskikbaar)

1ste Netbalspan se wedstrydklere verskil van die ander spanne en word geborg.

Uitsonderlike prestasies:

Beurse word volgens prestasie toegeken. Moet aan ten minste nog 1 sportsoort deelneem

‘n Groot groep van ons dogters het UGU by die finale KZN-proewe verteenwoordig.

Die volgende dogters het Halfkleure behaal:

  • Gekies vir Sayidi Span 2019:
  • Zaskia Delport – O/14
  • Bronwyn Freemantle – O/17
  • Bianca Caalse – O/17
  • Marlene Cloete – O/17
  • Candice McDonald – O/18
  • Cara van Zyl – O/18

Die volgende dogters het Volkleure behaal:

  • Gekies vir die UGU-span 2019 wat aan die finale KZN-proewe deelneem
  • 3 Jaar lid van die eerste netbalspan
  • Camilla Anderson – O/14
  • Mignon Wessels – O/14
  • Marchè Opperman – O/15
  • Marleonè Wichmann – O/15
  • Hermionè van Zyl – O/15
  • Tiffany van der Walt – O/16
  • Wilmarè Labuschagne – O/16
  • Christel van Wyk – O/16
  • Carla Kretzschmar – O/16 (2 jaar lid van 1ste span)
  • Rozinta Nel – O/17 (Nie-reisende reserwe vir KZN – O/17-span
  • Antoinette Harmse – O/17
  • Jana Bornman – O/17 (Nie-reisende reserwe vir KZN O/17-span. 2 Jaar lid van 1ste span)
  • Ankia Stander – O/18 (3 Jaar lid van 1ste Kaptein van 1ste span. Gekies vir Sayidi Span)

Ons is baie trots op ons jong dames!

Hokkie

 

Onderwyseres in beheer van Hokkie:

Mej Marike Durrheim

Hokkie word aangebied in kwartaal 1, 2 en 3.

 Oefentye:

Sportperiodes

Wedstryddae:

Dindag, Donderdag en Saterdag. Proewe – soos bepaal deur distrik

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp

Kleredrag vir wedstryde:

Blou rompie met ‘n wit moulose hempie met blou kragie en ‘n swart kortbeen ski-pants. (Kan by skool gekoop word)

1ste Hokkiespan se wedstrydklere verskil van die ander spanne en

word geborg

Uitsonderlike prestasies:

Beurse word volgens prestasie toegeken. Moet aan ten minste nog 1 sportsoort deelneem

Die eerste hokkiespan het uitstekend gevaar. Net ‘n paar hoogtepunte:

  • In April 2019 het hulle aan die Spartoernooi deelgeneem en net-net op die semi-finale uitgemis.
  • Deur die loop van die seisone wen hulle 16 uit 18 1 Speel hulle gelykop en hulle verloor net 1.
  • Ons dogters het ook Sheppie met Sheppiedag 1-0 geklop.
  • Ons 1span is tans die 2019 ouderdom wenners van die KZN Skole hokkie-liga.

Al het ons 2e span 2 uit 4 wedstryde verloor, het hulle nooit opgegee nie en ongelooflik verbeter soos wat die seisoen verloop het.

Nege van die dogters is gekies vir die verskeie KZN-plattelandse spanne.

KZN plattelandse A-Span

  • 0/14
  • Karin van Wyk
  • O/16
  • Lynette Bester
  • Lechè Greyvenstein
  • O/18
  • Kayla Parsons

KZN plattelandse B-Span

  • O/14
  • Saskia Delport
  • Liandi du Toit
  • O/16
  • Kayla Jacobs
  • Mackayla Koekemoer
  • Janelle van Schalkwyk

Ons is baie trots op ons hokkie bokkies!

Atletiek

 

Onderwyser in beheer van Atletiek:

Mnr Danie Zietsman

Atletiek word aangebied in kwartaal 3.

Oefentye:

Sportperiodes

Byeenkoms:

Vrydae en Saterdae. Proewe – soos bepaal deur distrik

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp

Kleredrag vir byeenkomste:

Atletiekdrag beskikbaar slegs by die skool.

Skoolsweetpakbaadjie slegs by die skool beskikbaar.

Uitsonderlike prestasies:

Beurse word volgens prestasie teogeken. Moet aan ten minste nog 1 sportsoort deelneem

Suidies het op Dinsdag, 16 Julie ‘n baie geslaagde interhuis atletiekbyeenkoms aangebied. 19 Rekords is tydens die byeenkoms verbeter.

DIE VOLGENDE ATLETE HET TOEKENNINGS ONTVANG:

  • Lianie du Toit – Junior Victrix Ludorum
  • Billy Delport – Junior Victrix Ludorum
  • Janelle van Schalkwyk – Senior Victrix Ludorum
  • Daniël van Heerden – Senior Victrix Ludorum

Tydens die jaarlikse interskole atletiekbyeenkoms te Kingspark in Durban, het Suidies se atletiekspan 2de plek uit 10 skole behaal.

  • Billy Delport ontvang die Junior Victrix Ludorum toekenning as die beste junior seunsatleet.

Ons atlete het by die Kingsway atletiekbyeenkoms, waar 14 skole van oor die hele KZN deelgeneem het, uitstekend gevaar. Ons seunspan verower algehele 4e plek, terwyl ons dogterspan ‘n uitmuntende 2e plek behaal.

Baie geluk aan al ons atlete met hul uitstekende prestasies en baie dankie aan die afrigters vir hulle insette.

Welgedaan Suidies!

LSEN ATHLETICS

We had a very successful season. The following athletes made the UGU LSEN Team for the inter district tournament held in Durban:

  • Mihlali Jona
  • Leslie Walker
  • Thando Mjweni
  • Kyle Mabaso
  • Keytin Voster
  • Brendon Jansen
  • Gideon Smith
  • Kyle Jansen van Vuuren

 The team brought back 4 Gold, 3 silver and 1 bronze medal between them.

  • Mihlali Jona
  • Leslie Walker
  • Kyle Mabaso

 Were selected to the LSEN KZN athletics team and represented KZN at the inter provincial championships held in Port Elizabeth.

Well done to each of these athletes on their superb performance and for making Suidies proud!

Gholf

Onderwyser in beheer van Gholf:

Mnr R Bester

Gholf word aangebied die hele jaar.

Oefentye:

Oefen op eie.

Wedstryddae:

Vrydae middae

Kleredrag vir wedstryde:

Netjiese broek en gholfhemp (geborg)

Simoné Ferreira wys die manne op die gholfbaan ‘n ding of twee.

Simonè het KZN –Span gehaal en het deelgeneem aan die SA-Nomads golfkompetisie.

Sy is as wenner van die O/14 ouderdomsgroep by die Junior Africa Challenge golfkompetisie gehou by Sanlameer, aangewys.

Sy is die afgelope 4 jaar die wenner in haar ouderdomsgroep by hierdie kompetisie. Voorwaar ‘n prestasie waarop ‘n mens trots kan wees.

Welgedaan Simonè!

Golfspelers speel elke Vrydagmiddag teen die skole in ons streek.

Krieket

Onderwyser in beheer van Krieket:Mnr Erwee Mynhardt

Krieket word aangebied in kwartaal
1. Oefentye:

Sportperiodes

Wedstryddae:

Woensdae en Saterdag. Proewe – soos bepaal deur distrik

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp

Kleredrag vir wedstryde:

Wit krieketklere

1ste Krieketspan se wedstrydklere verskil van die ander spanne en word geborg.

Beurse word volgens prestasie toegeken. Moet aan ten minste nog 1 sportsoort deelneem.

Mnr Erwee Mynhardt, mnr, Lance Grobler, mnr. Gerhard van Zyl en mnr. Benjamin Oosthuizen het die CSA vlak 1 krieket afrigtingskursus voltooi.

  • Kyle Jansen van Vuuren
  • Amandla Ntlangula
  • Mikyle Bartle…….. Was opgeneem in die Suidkus (Southern KZN) span en het aan die finale KZN rondte proewe in Umzinto deel geneem.

Photo A

Landloop

Onderwyser in beheer van Landloop

Mej Madelein Ferreira

Landoop word die hele jaar aangebied .

Oefentye:

Sportperiodes.

Wedloopdae:

KZN Ligas – Saterdae

Sardine Run – Sondag

Almal moet aan die Interhuis Atletiek langafstande deelneem (1500m en 800m) in skooltyd.

Kleredrag vir oefening:

Swart broek, swart of wit t-hemp / vest in somer met geen prentjies voorop nie of ondersteunershempie of atletiekvest wat by skool aangekoop kan word

Kleredrag vir byeenkomste:

KZN Liga-span: Atletiek hempie (kan by kantoor aangekoop word) en ‘n swart broek of ski-pants.

Skool sweetpakbaadjie is slegs by die skool beskikbaar,

KZN Atletiek lisensie :

KZN lisensie moet elke jaar gekoop word asook ‘n ouderdomsmerker (Juf Ferreira reël dit alles) indien jy aan die ligas wil deelneem.

Uitsonderlike prestasies:

Beurse word volgens prestasie toegeken. Moet aan ten minste nog 1sportsoorte deelneem.

15 Atlete het met die tydtoets gekwalifiseer vir UGU-distrikproewe. Die meeste atlete was Gr 8 & 9 , wat dus ‘n jong onervare spannetjie is, maar hulle het waardevolle ervaring gekry by die liga.

Heelwat het 4e en 5e plekke gekry en dit moet bygesê word dat hulle met integriteit gehardloop het.

Leandie du Preez in Gr 8 het ‘n silwer medalje vir 2e posisie gekry en is tot die UGU-distrikspan gekies en het by Newcastle aan die KZN Liga deelgeneem.

Sy het 17e uit 75 deelnemers gekom, wat uitstekend is vir iemand wat dit vir die 1e keer gedoen het.

Die jong span kan nou verder uitgebrei word en sal in die jare wat kom nog goeie resultate lewer

Sokker

 

Onderwyser in beheer van Seunssokker:

Mnr Freddie Müller

Sokker word aangebied in kwartaal 1,2 en 3.

Oefentye:

Sportperiode.

Wedstryddae:

Woensdae en Saterdae en proewe soos bepaal deur distrik

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp

Kleredrag vir wedstryde:

Sokkertrui verskaf deur skool.

Beurse word volgens prestasie toegeken. Moet aan ten minste

nog 1 sportsoort deelneem.

The following players made the UGU LSEN Teams:

  • Kyle Jansen van Vuuren
  • Thando Mjweni
  • Blessing Cele
  • Junior Troyman
  • Kyle Mabaso
  • Mihlali Jona

The following made the South Coast Team:

  • Xabiso Mapekula
  • Reece Bishop

The following made the LSEN KZN Team:

  • Blessing Cele
  • Mihlali Jona

We look forward to the 2020 season!

Swem

Onderwyser in beheer van Swem:

Mev Zurette Viljoen

Swem word aangebied in kwartaal 1.

Oefentye:

Oggende en sportperiode.

Galadae:

Interne swemgala: 1ste kwartaal

Ander galas soos bepaal deur distrik

Kleredrag vir oefening:

Netjiese swemklere

Kleredrag vir Galas:

Eie netjiese swemklere

Skool sweetpakbaadjie slegs by die skool beskikbaar

Beurse word volgens prestasie toegeken.

Moet aan ten minste nog 1 sportsoort deelneem.

Suidies swem dat dit spat! Met ons interhuisgala het Keytin Voster 3 rekords verbeter: 50m vlinderslag, rugslag en vryslag.

Die volgende swemmers swem die volgende trofeë los:

  • Wiandrè van der Linden – Junior Victor Ludorum
  • Keytin Voster – Senior Victor Ludorum
  • Brittney van Vuuren – Junior Victrix Ludorum
  • Michelle Kretzschmar – Senior Victrix Ludorum

Die hoogtepunt van ons swemseisoen was die Afrikaanse Skolebyeenkoms.

Die volgende swemmers is gekies vir die UGU-span:

  • Wine Koekemoer
  • Brittney van Vuuren
  • Janine Oosthuizen
  • Michelle Kretzschmar
  • Nelzaan Strydom
  • Carla Kretzschmar
  • Keytin Voster

Michelle Kretzschmar is gekies vir die KZN-skole distrikspan.

Erekleure woord aan die volgende swemmers oorhandig vir hulle uitsonderlike hoë prestasie in die swembad:

  • Nelzaan Strydom
  • Carla Kretzschmar
  • Keytin Voster
  • Michelle Kretzschmar

Die goeie gees van ons swemmers hou ons Suidie-naam hoog!

DANS

Suidies het aan ‘n dans-liga deelgeneem in Durban.  Leerders was uitgenooi na die dans proewe wat bestaan het uit 2 rondtes.  Ankia Stander is gekies vir die 0/18 DSSL Dansliga KZN span.  Sy het in Junie vakansie aan die Interprovinsiale toernooi deelgeneem.

Baie geluk en ons is trots op jou prestasie Ankia.

SKAAK

Tydens die UGU-Skaak distrikskampioenskappe het Nadrian Potonas 3e geëindig en deurgedring na die KZN-proewe.

Onderwyseres in beheer van Skaak:

Mev. Heidi Smith

Skaak word aangebied in kwartaal 1, 2 en 3.

Oefentye:

Kultuurperiodes

Wedstryddae:

Vrydae en Saterdae

Kleredrag vir oefening:

Skoolklere

Kleredrag vir wedstryde:

Skoolklere

Ons skaakkampioenskappe het in 2019 2 spanne opgelewer.

Leerders het getrou tydens tweede pouse geoefen. In die Durban-Suid Liga was Suid-Natal 4e uit 10 skole.

Die volgende lede het uit 174 deelnemers die Sayidi span gehaal:

  • Jaden McIntyre
  • Diaan Venter
  • Nadrian Potonas
  • Juan Mallet
  • Jana Bornman
  • Bernice Pieterse

Tydens die UGU-distrikskampioenskappe het Nadrian Potonas 3e geëindig en deurgedring na die KZN-proewe wat 3 dae geduur het.

Dankie aan Carl Beisheim, 1e span kaptein, wat 5 jaar gespeel het. Puik gedaan!

Die eerste spanlede:

  • Carl Beisheim
  • Eugene van der Walt
  • Juan Mallet
  • Nadrian Potonas
  • Kyle Smith
  • Keanan van Vuuren
  • Jana Bornman
  • Hentie Smith
  • Jaco Theunissen
  • Jaden McIntyre
  • Daniel van Heerden
  • Johan Erasmus

SHEPPIEDAG

Wat sê die “Scoreboard”

JAAR

RUGBY

NETBAL

HOKKIE

HSN PSHS HSN PSHS HSN PSHS
2019 25 24 15 23 1 0
2018 43 31 27 23 2 0
2017 28 21 25 24 0 3
2016 22 7 15 15 0 3
2015 20 17 21 33 0 1
2014 15 37 26 28 1 2
2013 17 32 17 32 1 2
2012 29 23 19 29 2 4
2011 33 16 28 22 0 1
2010 34 8 31 14 0 3
2009 28 0 27 21 1 1
2008 17 18 28 19 7 1
2007 Gekanselleer
2006 23 12 34 21 1 1
2005 3 0 33 23 4 0
2004 13 3 32 15 1 0
2003 5 13 24 28 1 1
2002 9 15 23 22 0 0
2001 5 3 34 12 0 2
2000 10 3
1999 0 12 1 3
1998 7 12
1997 17 7
1996 18 13 35 14
1995 13 5 19 20 0 1
1994 0 8 25 11 1 0
1993 15 0 15 12 0 1
1992 15 6 27 7 1 3
1991 4 8 32 0 1 1
1990 3 6 32 2 0 1
1989 7 6
1988 17 6
1987 12 6
1986 7 10
1985 9 9
1984 9 9
1983 10 3
1982 9 14
1981 10 18
1980 4 12
1979 12 9
1978 22 13
1977 6 18
1976 15 12
1975 8 6
1974 7 4
1973 7 12
1972 4 6
1971 6 26
1970 9 22
1969 17 16
1968 3 15

As u weet wat die Netbal en Hokkie tellings van vorige jare is kontak asseblief

Rita – 039-6822212