You are currently viewing SUIDIES ONDERSTEUN HARMONY HILL

SUIDIES ONDERSTEUN HARMONY HILL

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Photo ASuidies het ‘n fondsinsameling geloots vir die diere van Harmony Hill. Die organisasie versorg mishandelde diere en plaas die diere by liefdevolle huishoudings. Ons sê geluk aan die graad 9A klas wat die meeste geld vir hierdie goeie doel ingesamel het.

 

FOTO A:        Charles Thompson [VLR – gr 9A], Renate Haussmann van Harmony Hill met Kit-Kat