Rugby

Onderwyser in beheer van Rugby:

Mnr. Delaray du Preez.

Rugby word aangebied in kwartaal 1, 2 en 3.

Oefentye:

Sportperiodes.

Wedstryddae:

Vooraf gereëlde weeksdae en Saterdae. Proewe – soos bepaal deur distrik.

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp.

Kleredrag vir wedstryde:

Skool rugbytrui (skool voorsien) met swart rugbybroek.

1ste Rugbyspan se wedstrydklere verskil van ander spanne en word geborg.




 

Netbal

Onderwyseres in beheer van Netbal:

Mnr. Dian Herbst.

Netbal word aangebied in kwartaal 1, 2 en 3.

Oefentye:

Sportperiodes.

Wedstryddae:

Vooraf gereëlde weeksdae en Saterdae. Proewe – soos bepaal deur distrik.

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp (Geen ski-pants, JT-toppies of vest-tipe toppies nie).

Kleredrag vir wedstryde:

Netbalhemp met swart broekromp (Slegs by skool beskikbaar).

1ste Netbalspan se wedstrydklere verskil van die ander spanne en word geborg.

Hokkie

Onderwyseres in beheer van Hokkie:

Mej Marike Durrheim.

Hokkie word aangebied in kwartaal 1, 2 en 3.

Oefentye:

Sportperiodes.

Wedstryddae:

Vooraf gereëlde weeksdae en Saterdae. Proewe – soos bepaal deur distrik.

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp.

Kleredrag vir wedstryde:

Hokkiehemp met swart broekromp (Slegs by die skool beskikbaar).

1ste Hokkiespan se wedstrydklere verskil van die ander spanne en word geborg.

Atletiek

Onderwyser in beheer van Atletiek:

Mnr. Gerhard van Zyl.

Atletiek word aangebied in kwartaal 3.

Oefentye:

Sportperiodes.

Byeenkoms:

Vooraf gereëlde weeksdae en Saterdae. Proewe – soos bepaal deur distrik.

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp.

Kleredrag vir byeenkomste:

Atletiekdrag beskikbaar slegs by die skool.

Skoolsweetpakke slegs by Schoolwear Centre beskikbaar.

Krieket

Onderwyser in beheer van Krieket:

Mnr Erwee Mynhardt.

Krieket word aangebied in kwartale 1 & 4.

Oefentye:

Sportperiodes.

Wedstryddae:

Vooraf gereëlde weeksdae en Saterdae. Proewe – soos bepaal deur distrik.

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp.

Kleredrag vir wedstryde:

Skool LO-hemp en wit langbroek.

1ste Krieketspan se wedstrydklere verskil van die ander spanne en word geborg.

Landloop

Onderwyser in beheer van Landloop

Mej Madelein Ferreira.

Landoop word die hele jaar aangebied .

Oefentye:

Sportperiodes.

Wedloopdae:

KZN Ligas – Saterdae.

Sardine Run – Sondag.

Almal moet aan die Interhuis Atletiek langafstande deelneem (1500m en 800m) in skooltyd.

Kleredrag vir oefening:

Swart broek, swart of wit t-hemp / vest in somer met geen prentjies voorop nie of ondersteunershempie of atletiekhemp wat by skool aangekoop kan word.

Kleredrag vir byeenkomste:

KZN Liga-span: Atletiek hempie (slegs by die skool beskikbaar).

Skool sweetpakbaadjie is slegs by die Schoolwear Centre beskikbaar.

KZN Atletiek lisensie :

KZN lisensie moet elke jaar gekoop word asook ‘n ouderdomsmerker (Juf Ferreira reël dit alles) indien jy aan die ligas wil deelneem.

Sokker

Onderwyser in beheer van Seunssokker:

Mnr Freddie Müller & Mnr. Wonderboy Shabane.

Sokker word aangebied in kwartaal 1,2 en 3.

Oefentye:

Sportperiode.

Wedstryddae:

Vooraf gereëlde weeksdae en Saterdae. Proewe – soos bepaal deur distrik.

Kleredrag vir oefening:

Netjiese oefenbroek en T-hemp.

Kleredrag vir wedstryde:

Sokkertrui verskaf deur skool / borge.

Swem

Onderwyser in beheer van Swem:

Mej. Samantha Labuschagne.

Swem word aangebied in kwartaal 1.

Oefentye:

Oggende en sportperiode.

Galadae:

Interne swemgala: 1ste kwartaal.

Ander galas soos bepaal deur distrik.

Kleredrag vir oefening:

Netjiese swemklere.

Kleredrag vir Galas:

Eie netjiese swemklere.

Skoolsweetpakke slegs beskikbaar by Schoolwear Centre.

SKAAK

Onderwyseres in beheer van Skaak:

Mev. Heidi Smith.

Skaak word aangebied in kwartaal 1, 2 en 3.

Oefentye:

Kultuurperiodes.

Wedstryddae:

Vrydae en Saterdae.

Kleredrag vir oefening:

Skoolklere.

Kleredrag vir wedstryde:

Skoolklere.

SHEPPIEDAG

SheppieDag

Wat sê die “Scoreboard”?

JAAR

RUGBY

NETBAL

HOKKIE DOGTERS

HOKKIE SEUNS

HSN PSHS HSN PSHS HSN PSHS HSN PSHS
2023 18 8 26 28 2 1 0 3
2022 17 5 29 27 6 0 0 4
2021 GEKANSELLEER AGV COVID 19
2020 GEKANSELLEER AGV COVID 19
2019 25 24 15 23 1 0
2018 43 31 27 23 2 0
2017 28 21 25 24 0 3
2016 22 7 15 15 0 3
2015 20 17 21 33 0 1
2014 15 37 26 28 1 2
2013 17 32 17 32 1 2
2012 29 23 19 29 2 4
2011 33 16 28 22 0 1
2010 34 8 31 14 0 3
2009 28 0 27 21 1 1
2008 17 18 28 19 7 1
2007 Gekanselleer
2006 23 12 34 21 1 1
2005 3 0 33 23 4 0
2004 13 3 32 15 1 0
2003 5 13 24 28 1 1
2002 9 15 23 22 0 0
2001 5 3 34 12 0 2
2000 10 3
1999 0 12 1 3
1998 7 12
1997 17 7
1996 18 13 35 14
1995 13 5 19 20 0 1
1994 0 8 25 11 1 0
1993 15 0 15 12 0 1
1992 15 6 27 7 1 3
1991 4 8 32 0 1 1
1990 3 6 32 2 0 1
1989 7 6
1988 17 6
1987 12 6
1986 7 10
1985 9 9
1984 9 9
1983 10 3
1982 9 14
1981 10 18
1980 4 12
1979 12 9
1978 22 13
1977 6 18
1976 15 12
1975 8 6
1974 7 4
1973 7 12
1972 4 6
1971 6 26
1970 9 22
1969 17 16
1968 3 15