1. GRAAD 8 & 9 VAKKE

Met die implementering van CAPS is daar nie meer vakkeuses nie en word al die vakke in die volgende verpligte leerareas geïnkorporeer :

Tale (Afrikaans, Engels);
Natuurwetenskap;
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe;
Menslike- en Sosiale Wetenskappe;
Wiskunde;
Tegnologie;
Lewensoriëntering;
Skeppende Kunste.

PROMOSIEVEREISTES

Gr 8 – 9 (GET)

50% 40% 30%
Huistaal Eerste Addisionele Taal 2 (twee) ander vakke
Wiskunde
3 (drie) ander vakke

Deurgaande assessering kwartaal 1 – 3 maak 40% van die jaarpunt uit terwyl die eindjaareksamen 60% beslaan.

  1. GRAAD 10 – 12 VAKPAKKETTE

Vir die Nasionale Seniorsertifikaat (NSS) moet alle leerders 7 vakke aanbied wat bestaan uit vier verpligte vakke en 3 keusevakke. ‘n Leerder se VAKPAKKET sal dus bestaan uit :

    1. Vier verpligte vakke nl.:

Afrikaans Huistaal;
Engels 1ste Addisionele taal;
Lewensoriëntering;
Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid.

    1. Drie keusevakke; een vak gekies uit elk van die volgende kolomme:
KOLOM 1 KOLOM 2 KOLOM 3
Fisiese Wetenskappe (PHSC) Rekeningkunde (ACCN) Lewenswetenskappe (LFSC)
Verbruikerstudies (CNST) Geografie (GEOG) Toerisme (TRSM)
Besigheidstudies (BSTD) Ingenieursgrafika & Ontwerp (GRDS) Computer Applications Technology (CATN)
[Let Op: CATN word in Engels aangebied]

PROMOSIEVEREISTES

Gr 10 – 12 (FET)

40% 30%
Huistaal 3 (drie) vakke
nog 2 (twee) vakke

PROMOSIEVEREISTES – GR 12 EINDEKSAMEN

Jaarpunt (SBA : Termyn 1-3) 25%
Eindjaareksamen 75%
100%

SLAAGVEREISTES EN TOELATING TOT TERSIÊRE INSTELLINGS

LET OP Lewensoriëntering is ‘n vak wat in Gr 12 intern geëksamineer sal
word en staan bekend as ‘n 10-krediet vak

Al die ander vakke word in Gr 12 ekstern geëksamineer en staan bekend as 20-krediet vakke

‘n Leerder kan op 3 maniere slaag nl.:

1 NSS Basies [NSS : Nasionale Seniorsertifikaat)

2 NSS met toelating tot Diploma-studies

3 NSS met toelating tot Graad-studies

VAKKE NSS NSS VIR VERDERE STUDIE
BASIES DIPLOMA GRAAD
Afrikaans 40% 40% 40%
Engels
LO
Wiskunde
Keusevak 1
Keusevak 2
Keusevak 3
40% in nog 2 vakke

plus

30% in die res van die vakke

40% in nog 3 20-krediet vakke

Let op : LIFE is ‘n 10-kredietvak en is dus uitgesluit

plus

30% in res van die vakke

50% in 4 20-kredietvakke wat universiteitstoelating gee. Dit kan AFRHL insluit

Let op : LIFE, CATN en TRSM is nie universiteitstoe-latingsvakke nie

plus

30% in die res van die vakke