LEIERSKAP

Suidies bied leerders op vele terreine geleenthede om hul leierskapvaardighede te ontwikkel. Deel van die skool se missie is om deur middel van opvoedende onderwys leerders so te help ontwikkel dat hulle uiteindelik volwaardige landsburgers word wat ‘n sinvolle bydrae tot die Suid-Afrikaanse gemeenskap lewer.

2024 LEIERS

Alhoewel Suidies se leierskapsontwikkeling veel wyer as die Suidiesleerling strek, is die Suidiesleerling die skool se verteenwoordigende leerderraad. Hierdie leierskorps word jaarliks demokraties deur die leerders verkies.

Na ‘n intensiewe opleidingstydperk kry die leerlingraad die geleentheid om die skoolgemeenskap te dien. Die leerlingraad verrig verskeie dienstake en stel deurlopend ‘n navolgenswaardige voorbeeld.

Hiermee is die Suidies leerderraad vir 2024:

HOOFSTROOM 2024:

  • Aldrich Wichmann – Hoofseun
  • Lereese Oelofse – Hoofdogter
  • André Steyn – Onderhoofseun Gees
  • Stefan Meyer – Onderhoofseun Akademie
  • Nikita Grobler – Onderhoofdogter Sport
  • Desiree du Plooy – Onderhoofdogter Kultuur
  • Hannes Hoffman – Graad 8 Hoofseun
  • Chantê Myburgh – Graad 8 Hoofdogter
  • Mia Atkinson
  • Lana Badenhorst
  • Mické Bosman
  • Eben Botes
  • Diaan Botha
  • JP du Bruyn
  • Juanelle du Plessis
  • Yvonne Buitendag
  • Morné Earle
  • Hans van Eeden
  • Tommy Eva
  • Dané Jacobs
  • Amorette Joubert
  • Eoghan Korff
  • Luca Meyer
  • Jayden Olivier
  • Monique Pelser
  • Johndré Prinsoo
  • Larachelle Robbertse
  • Juanta Schutte
  • Ruben Smit
  • Jo-Ané van Schalkwyk
  • Christiaan Swanepoel
  • Richard Swanepoel
  • Nadia Terry
  • Jo-Ané van Schalkwyk

Voorberoepsdepartement 2024:

  • CJ Steenekamp – Hoofseun
  • Stuart Carr
  • Vumile Cele
  • Balin Fuller
  • Asithwalo Galo
  • Tyra-Jade Grobbelaar
  • Siyamthanda Madlala
  • Kyle Maxwell
  • Siphesihle Ndebele
  • Amahle Phosile (not on photo)
  • CJ Steenekamp

Koshuisprefekte 2024:

  • Micke Bosmann – Hoofdogter
  • JP de Bruyn
  • Rudolph Delport
  • Jay-Dean Dias
  • Jayden Jansen
  • Eben Harding
  • Juanta-Ann Schutte
  • Esihle Tambo

2023 LEIERS

Hiermee is die Suidies leerderraad vir 2023:

HOOFSTROOM 2023:

  • Jaden Mc Intyre (Hoofseun)
  • Liandie du Toit (Hoofdogter)
  • Yden Faul (Onderhoofseun: Interaksie)
  • Tian Venter (Onderhoofseun: Gees)
  • Camilla Anderson (Onderhoofdogter: Sport)
  • Zaskia Delport (Onderhoofdogter: Kultuur en Akademie)
  • Dian Venter (Graad 8 Hoof)
  • Saskia Dantuma (Graad 8 Hoof)
  • Stefan van den Bergh
  • Leighsagn Bester
  • Juan Bezuidenhout
  • Nadine Blom
  • Lisa Botha
  • Nickus de Bruyn
  • Jenique du Plessis
  • Stephan du Toit
  • Marthinus Fritz
  • Allan Haai
  • Christine Heathfield
  • J.J. Hofmann
  • Zackia Hutchons
  • Johan Labuschagne
  • Leané Luyt
  • Lodewyk Marais
  • James Mendoza
  • Ané van Niekerk
  • Eduard Pretorius
  • Stefan van Rooyen
  • Monique Saunderson
  • Chrizané Swart
  • Melandi Terblanche
  • Dian Venter
  • Larochelle Venter

Voorberoepsdepartement 2023:

  • Aphiwe Bulose (Head Prefect)
  • Billy Delport
  • Bongeka Dlamini
  • Junior Fynn
  • Jessica Germishuizen
  • Mckashen Govender
  • Ashika Jansen
  • Ntobeka Makhanye
  • Armand Meyer
  • Mark Radebe

Die Gr 11-leerders sowel as Voorberoepsdepartement Y4 word gedurende Augustus/September verkies. Tydens die prysuitdelingsfunksie word die hoofleiers aangewys. Prefekte doen diens pouses en verteenwoordig die skool op alle terreine.


VLR LEIERS

Hierdie leiers word jaarliks in Februarie vir ‘n dienstydperk van 12 maande verkies. Leerders word uit alle grade gekies sodat hulle verteenwoordigers in elke klas en graad het.

Hoofstroom Verteenwoordigende Leerlingraad 2023

  • Graad 8
  • 8S – Anika Du Toit
  • 8N – Jaymin Du Plessis
  • 8H – Heilena Robbertse
  • 8V – Kaylee Oosthuizen
  • Graad 10
  • 10S – Andreas Haji-Varnavas
  • 10N – Tregan Schoeman
  • 10H – Jakkie Lues

.

  • Graad 9
  • 9S – Wian De Beer
  • 9N – Chante Neill
  • 9H – Eben Harding
  • 9V – Anrika Badenhorst
  • Graad 11
  • 11S – Eben Botes
  • 11N – Johndre Prinsloo
  • 11H – Diaan Botha

.

  • Graad 12
  • 12S – Yden Faul
  • 12N – Tian Venter


Voorberoepsdepartement Verteenwoordigende Raad

Verteenwoordigende Raad van Leerders 2023:

  • Jaar 1/Year 1
  • 1A – Ashley Joubert
  • 1B – Noah Lyons
  • Jaar 3/Year 3
  • 3A – Asithwale Galo
  • 3B – Amahle Phosile

.

  • Jaar 2/Year 2
  • 2A – Mbali Toli
  • 2B – Sonell Dicken
  • Jaar 4/Year 4
  • 4A – Mfuneko Mbambo
  • 4B – Israel Hadebe