Suid-Natal UGU Atletiek Uitslae

Suid-Natal leerlinge het 20 en 21 Februarie aan die Ugu-atletieproewe deelgeneem en het uitstekend gevaar. Die Ugu-span sal binnekort aangekondig word. Die uitslae volg: Fourie Martin – Spiesgooi (2de) Foxcroft…

Comments Off on Suid-Natal UGU Atletiek Uitslae

SKOLENUUS 17/02/2020

Landsdiens organiseer Valentynsvieringe Heelwat leerders het naamlose Valentynsgeskenkies ontvang en dit het die dag met opwinding laat begin. Die personeel is ook met verversings en verrassingsgeskenkies bederf. Ten spyte van…

Comments Off on SKOLENUUS 17/02/2020

SKOLENUUS 10/02/2020

Die Graad 8's het Vrydag, 7 Februarie 2020, Groentjiekonsert gehou en hulle gate uit geniet. Verskeie danspassies en grappige insidente het vir 'n aand van pure plesier gesorg. Die tema…

Comments Off on SKOLENUUS 10/02/2020

SKOLENUUS 03/02/2020

Mnr J Herbst - Skoolhoof Geluk aan mnr Jakkie Herbst wie se aanstelling as skoolhoof van Suid-Natal Hoërskool nou amptelik aangekondig is.  Hy is beslis nie ‘n nuweling nie en…

Comments Off on SKOLENUUS 03/02/2020

SKOLENUUS 27/01/2020

SUIDIES Sê TOT SIENS … Suidies groet twee van hul personeellede en wens hulle sterkte toe vir die toekoms. Mev Marie Botha was vir 30 jaar deel van Hoërskool Suid-Natal. …

Comments Off on SKOLENUUS 27/01/2020

SKOLENUUS 20/01/2020

Suidies is baie trots op Michelle Kretszchmar wat as Dux Leerder vir 2019 aangewys is.  Michelle spog met 6 A’s.  Sy was ook ons Hoofdogter van 2019 en een van…

Comments Off on SKOLENUUS 20/01/2020

SKOLENUUS 25/11/2019

SUIDNATALLER VAN DIE JAAR Geluk aan Michelle Kretzschmar wat die gesogte toekenning opraap.  Jy was voorwaar ‘n goeie voorbeeld vir elke leerder op sport-, kultuur- en akademiese gebied. Die volgende…

Comments Off on SKOLENUUS 25/11/2019

SKOLENUUS 18/11/2019

Geluk aan die volgende Akademiese leerders wat as graadwenners presteer het: Gr 8 Jaden Mc Intyre Gr 9 Leandrie Nel Gr 10 Carmen Thompson Gr 11 Thinus Bester Gr 12…

Comments Off on SKOLENUUS 18/11/2019

SKOLENUUS 11/11/2019

SPORTVROU EN SPORTMAN VAN DIE JAAR Dié gelukwensing gaan aan twee besonderse leerders wat uiters talentvol is en deurentyd toewyding getoon het: Michelle Kretzschmar ontvang nie net die Sportvrou toekenning…

Comments Off on SKOLENUUS 11/11/2019

SKOLENUUS 04/11/2019

Geluk aan die volgende LSEN leerders wat as graadwenners presteer het: YL 1 Charmaine Nxumalo YL 2 Jared Madeley YL 3 Keytin Vorster YL 4 Tamaryn Price The YL 4…

Comments Off on SKOLENUUS 04/11/2019