You are currently viewing SKOLENUUS 06/06/2016

SKOLENUUS 06/06/2016

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Suidie se eersterugbyspan sorg dat die Trofeë nog ‘n jaar by Suidies bly.  Die eerstespan rugby het hul goed van hul taak gekwyt en gesorg vir ‘n opwindende wedstryd!  Hulle het soos een man saamgestaan en seker gemaak dat die tellingbord nie stil staan nie en met ‘n oortuigende telling van 22-7 gewen.

Die ander netball-, rugby- en hokkiespanne het ook gesorg dat die dag ‘n reuse sukses was.

Tellings:

Rugby – 0/15 [10-28], 0/17 [22-26], 1ste [22-7]

Hokkie – 0/16 [2-0], 1ste [0-3]

Netbal – 0/14 [11-10], 0/15 [13-15], 0/16 [11-12], 2des [7-10] en 1ste [15-15]

So kom ‘n winterseisoen se sport tot ‘n einde en ons wil graag dankie sê aan al die afrigters, ouers en ondersteuners wat ons spanne bygestaan het gedurende die seisoen.

Photo A Photo BPhoto C

 

 

 

 

FOTO NAME

Photo A:  Jaco Pienaar kaptein van Suidies se eerstespan

Photo B:   Candice McDonald

Photo C:   Michelle Kretzschmar