You are currently viewing SKOLENUUS 15/07/2019

SKOLENUUS 15/07/2019

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Ons is ongelooflik trots op op die volgende hokkie-bokkies Kayla Parsons [0/18], Leché Greyvenstein [0/16], Lynette Bester [0/16] en Karin van Wyk [0/14] wat tydens die vakansie aan die KZN Plattelandse A-span wat aan die Noordelike streek toernooi deelgeneem het.  Julle het ons skool se naam hoog gehou en sterkte met julle hokkie-spel.

Die 2018 matrieksertifikate is nou by die skool beskikbaar.

FOTO NAME

Photo A:         Lynette Bester, Kayla Parsons, Karin van Wyk, Leché Greyvenstein