You are currently viewing SKOLENUUS 28/09/2015

SKOLENUUS 28/09/2015

  • Post author:
  • Post category:Skolenuus

Rachael Siyangapi het aan die UGU distrik Landloop finaal deelgeneem. Individueel het sy ‘n 14de plek behaal en die UGU 0/15 dogterspan waarvan sy deel is, het ook ‘n eerste plek behaal.

Ons is ook ongelooflik trots op Simone Buys en Jeanelle van Niekerk wat vir die KZN Fietsryspan gekies is.

Ons is sommer baie trots op die leerders wat Suidies se naam op soveel verskillende gebiede hoog hou met al hulle welverdiende prestasies.

Photo A

Photo B

 

FOTO NAME

FOTO A: Rachael Siyangapi

FOTO B: Jeanelle van Niekerk en Simone Buys